Naby

Welkom

Orban is ‘n Christen-gebaseerde privaatskool met beide Afrikaanse en Engelse onderrigstrome. Kinders van een jaar oud tot graad 7 is welkom. Die skool is in Westdene, omring deur die pragtige Melville koppies. Ons skool bied unieke opvoedkundige geleenthede met die klem op drama, musiek en kuns. Aan alle belangstellende ouers, ons wil julle graag ontmoet!