Naby

Kantoor

Louise Strydom bestuur die kantoor, asook Orbanskool se finansies. Sy kan gekontak word op fin@orban.co.za.

Lesley Lessing help met kantooradministrasie en bestuur die skool se uniformwinkel. Stuur vir haar ’n e-pos by admin@orban.co.za.

Annelie Spagnolo is ons ontvangsdame en sportadministrateur. Kontak haar by ontvangs@orban.co.za