Naby

Násorg

Ons bied náskoolfasiliteite vir werkende ouers aan. Náskoolpersoneel bied middagete, toesig oor huiswerk en speelgrondtoesig vanaf die oomblik wat die skool uitkom (tye verskil vir kleuters, grondslagfase- en intersenfaseleerders) tot 17:30. Die náskoolspan bied ook ’n prettige vakansieprogram gedurende die vakansies (Desember uitgesluit).