Naby

ONS SKOOL

Leer leef by Orban

Orban se leuse is ‘Leer Leef’: dit is ons selfopgelegde taak om elke Orban-kind te leer om te leef en om lief te wees vir leer...

Laerskool

Orban bied met trots ’n uitsonderlike hoë akademiese standaard. Ons streef daarna om die beste uit elke leerder te haal...

Kleuterskool

Gespesialiseerde en gefokusde aandag aan vroeë kinderontwikkeling kweek kinders wat lewenslank nuuskierig, leergierig en vol selfvertroue oor hulle vermoëns is...

Graad R

Ons Graad R-kindertjies word as die leiers van die kleuterskool beskou en nie as die laerskool se babatjies nie...

Peutersentrum

Die peuters by Orban (tussen 1 en 2 jaar oud) word apart van die kleuter- en laerskool versorg, om hulle vrede en veiligheid te verseker...

Násorg

Ons bied náskoolfasiliteite vir werkende ouers aan. Náskoolpersoneel bied middagete, toesig oor huiswerk en speelgrondtoesig...

Ons wil jou graag ontmoet!

Kontak ons gerus hier. 

ONS MENSE

Skoolhoof

Ons hoof is Liz van Tonder.

Direkteurs

Ons direksie bestaan ​​uit huidige ouers van die skool wat bereid is en belangstel om verantwoordelikheid vir die skool se bestuur te aanvaar.

Kleuterskool

Nicolette Garraway is die hoof van Orban-kleuterskool.

Násorg

Heleen Heyns is hoof van ons násorgspan.

Ondersteuning

Ons het 'n wonderlike span toegewyde ondersteuningspersoneel wat wat kleuteronderwysers help, die kombuis en die snoepie bestuur, die skool skoonmaak, die terrein netjies hou en hulp verleen waar nodig.

Loopbane

As jy ‘n gekwalifiseerde onderwyser is en ons waardes en filosofie deel, wil ons graaf van jou hoor. Laai asseblief ‘n aansoekvorm hier af. Jy is ook welkom om die kantoor te kontak om navrae oor beskikbare posisies te doen.

Wat ons doen

TOELATINGS EN FOOIE

Aanlynaansoek

Kliek hier vir 'n aanlyn aansoekvorm
(fasiliteit binnekort beskikbaar).

Nuttige inligting